COMMENTS

Please submit your testimonial below. 14 Minutes with God and other member contributions please click the applicable links.

1. Dirk Louwrens:

Freddie ek sit nou al vir 30 min en tik dan stop ek weer maar nou gaan ek dit deel met die groep mans en dames,sal nie weer van die dames vergeet nie. Ek staan weer vandag en kyk na hiedie wonderlike groep mense.

Ek staan en kyk na die mense wat ek op hierdie groep ontmoet het en besef hoe gelukkig ek is om deel van so n AWESOME groep te wees. Ek wil net vanaand vir jou se dat jy doen great job en jy is n great leier. Met tye het ek nie mooi verstaan waarom jy mense van die groep delete nie maar ek besef nou dat jy sif net die bestes uit. Dankie vir jou harde werk en wat jy vir die groep doen.

Ek dink jy kan trots voel op jouself en die lede op hierdie groep. Hou jou kop hoog Freddie jou beginsels le diep en jy bly by wat jy glo.Ek dink nie ons besef waardeur jy gegaan het van 2008 af tot nou toe nie. Ek se dit nie omdat ek hoop jy wen die lotto nie, dit kom uit my hart uit. Hou aan met die goeie werk GOD BLESS .

Dirk Louwrens

2. Elize:

Morê Hoop dit gaan baie goed. Namens Megaforce MC wil ons jou gelukwens met n uitstekende Run. Baie dankie vir al die moeite. Sien jou by die volgende een Groete Elize 

3. Wessel Rossouw:

Nogmaals dankie vir die breakfastrun Sondag. Dit is wragtig iets om te onthou. Wessel Rosso 

4. Rambo:

Freddie, Thank you for allowing me to join your group and for sending the pix of the breakfast run. That is the most ZX14's that I have seen together, and it is truly a beautiful sight. I have attached the pix you asked for, and will try to find some better ones to send you. Hopefully someday I can come to SA and ride with you and your group, and if you or any of the other members are here in the states, feel free to look me up and we will ride some of the great roads, we have here... Best wishes!! Keep the rubber down, and the shiny side up!! ATGATT Take care, Rambo 

5. Michelle Barnard:

Michelle Barnard Details: Here is the SMS: Thanks vir die. It was a great day & well organised. Well done! - Sent from Michelle Barnard Hilton Readhead Thanks for an excellent run on Sunday 24 May . Well organized & good venue,thanks for the cap.See you at the next one.Hope the turn out is as good if not better.What a sight to see so many zx 14 together 

6. Okker Botes:

Owens so jy maak �n verskil. Regards Okker Botes Senior Developer Construction Computer Software (Pty) Ltd 

7. Bets Grane:

Hi da Freddie, Baie danki vi n awesome b/fast run!!!!!!!!!! Die venue goed gekies, en di manne wat di rit vi ons glad laat verloop ht ook n baie danki!!! Dit kani beskryf word hu dt vul om so n klomp zx 14 om jou te sien en hoor ni!!!!!!!!!! Awesome en beautifull! (Die fietse hoor. ;-) ) Mag jo klub net van krag tot krag ga!!!!!!!!!!!!!! n Mooi en geseende week vi jo! Groete, Bets Grane (Sasolburg) Dankie Freddie 

8. Lisa:

[13:23, 12/31/2017] Lisa Quluba: I've been with the group for the past four months, the reception I got I never doubted that I'm home with my brothers and sisters, thank you Freddie for doing a greAt job in making this work, keep up the gud work and never back off for the good cause u doing

9. Widmark Wilke:

So loop ek vir Tienie #30 in Jansenville raak...nou...as meer mense net verstaan wat Freddie gedoen het... en hoe hierdie 14 groep mense dit verder vat, sal alle 14 eienaars in die land inskakel om hierdie beeld van omgee vir mekaar n ondervinding "of note" te laat ervaar en te deel....nag vriende en vriendinne...

10. Wynand Prinsloo

Hi Freddie die site is wow. Jan 2020